The Web Only this site
|
Besoekers sedert Des 2015
© 2015 -2020 | Opgedateer: 23 Maart 2020   
Welkom by De Valle 55. Ons wil graag ons vakansiewoonstel met u deel. Hierdie webtuiste is dié van wettige vakansie akkommodasie, gepin en geverivieër op Google Maps. Dit word deur die eienaars self verhuur.

Hierdie selfsorg woonstel is op die 4de vloer van die De Valle Woonstelkompleks en het 'n pragtige brander uitsig van Diaz strand, Rob-eiland en die baai. Die woonstel is fantasties geleë, reg oorkant die waterpark en warm swembad. Dit is sentraal, naby Mosselbaai en naby Langberg  mall en ander winkels.

Die woonstel kan maksimum 5 persone akkommodeer.
  • Hoofslaapkamer met 'n dubbelbed
  • Tweede kamer met 2 enkelbeddens
  • Oop-plan kombuis/sitkamer met nog 'n enkelbed
  • Ten volle toegeruste kombuis met mikrogolfoond, stoof en skottelgoedwasmasjien
  • Badkamer met stort
  • Digitale kluis vir veilige bewaring van vuurwapen ens.
  • Veilige onderdak -parkering
  • Toegeboude balkon met groot skuifvensters
  • Pragtige uitsig
  • Bedddegoed uitgesluit. Alle beddens het matrasbeskermers oor, met los oorgooi lappe. 
  • Daar is wel kussings
  • Bring eie handdoeke
  • Bring eie DSTV dekodeerder (Explora gereed)
  • Gemeenskaplike braai areas in tuin
  • Omheinde swembad langs braai area
  • Veilige tuin  en gras vir kinders om op te speel
  • Die woonstel is 'n rookvrye sone, en ons vra dat u dit respekteer.
  • Geen troeteldier word op perseel toegelaat nie
  • Wasgoed fasiliteite op grondvloer - industriële wasmasjiene en tuimeldroërs
  • Hyser beskikbaar, en trappe vir die fikses
  • 'n Minimum verblyftydperk van 2 dae
  Foto Album    |   Kaart    |    Kontak Ons   |    Beskikbaarheid Kalender   |    Tariewe    |   Navrae vorm  |  Wat ons gaste sê... |   Boontoe
Vooraansig - op 4de vloer
  Foto Album    |   Kaart    |    Kontak Ons   |    Beskikbaarheid Kalender   |    Tariewe    |   Navrae vorm  |  Wat ons gaste sê... |   Boontoe
Epos ons by info@devalle55.co.za
of kontak vir Dirk by 08 237 237 77. Andersins, vul die navraag vorm in en ons antwoord terug binne 24 uur.
  Foto Album    |   Kaart    |    Kontak Ons   |    Beskikbaarheid Kalender   |    Tariewe    |   Navrae vorm  |  Wat ons gaste sê... |   Boontoe
Physical Address:
Woonstel Nr 55
De Valle 
Beach Boulevard West
Diaz Strand
Mosselbaai


GPS koördinate (ingangshek agter): -34.160394, 22.108071
  Foto Album    |   Kaart    |    Kontak Ons   |    Beskikbaarheid Kalender   |    Tariewe    |   Navrae vorm  |  Wat ons gaste sê... |   Boontoe